JL
Jaco L

1 reviews | Active since May 2015

27 May 2015, 08:52

Verkoop out of stock goed en support is useless!

Ek het 'n hemp en 'n paar skoene georder op Zando (***) toe is daar 'n probleem met die payment. Nadat ek 'n dag gewag het vir 'n reply omtrent die probleem het ek payment gemaak vir die order, toe kry ek 'n mail wat se die skoene is uit stock uit - hoe kan dit wees, ek het hulle georder en betaal! as die skoene uit stock was hoekom het ek vir hulle betaal!? toe kry ek 'n mail met n voucher code wat ek kan intik wanneer ek weer order, maar wat de hel wil ek met 'n voucher code maak? die email is klaar delete en daar is nie credit op my account nie! <br> <br> Hulle vat nou al 'n paar dae om te reply vir my vorige mails so hulle neem dalk 'n Mei vakansie. Ek order nie weer van hulle nie en wil die geld ge refund he so gou moontlik. om goeters te adverteer wat uit stock is is onwettig, en om 'n credit te gee in plaas van 'n refund is ook! WAT N GRAP!

0
Replies (0)