CVdw
Chris Van der walt

1 reviews | Active since Apr 2017

24 Feb 2021, 11:20

Be careful

[02/18, 08:10] Jana Vd Walt: Hi ons het al 2weke terug ons aansoek in gestuur en hul het ons laat weet ons moet R4000 debit aanvaar ons het so gemaak nou hoor ons niks ek het na reviews gaan kyk en hul se dis n **** so asb wees eerlik met my as dit nie n **** is nie wil ek op wit en swart weet watse voertuig verkieslik n bakkie ons kan kry en wanneer ons aflewering kan verwag met jul logo en besigheids regestrasie nom en alles op want nou is jul stil mens hoor niks en ek het nie geld om rond te goou nie het n gesin om voor te sorg so asb kom terug na my toe want as ek nie voor woensdag iets hoor nie trek ek daai geld terug dan is die n ****. My naam is Chris van der walt *** [02/18, 08:15] Yycp Cars: More hoofkantoor Sal by jou uitkom asb wees net geduldig en nee die is nie n **** nie jy Sal jou voertiug nie kry onthou asb sodra nie admin geld deur is Dan vat dit 7 tot 10 werks Dae lekker dag [02/18, 08:24] Jana Vd Walt: Soos ek se ek gee kans tot woensdag toe. As niemand terug kom na n mens nie dan wonder n mens teminste wil jy op wit en swart weet is jy goed gekeur en watse voetruig jy gaan kry op papier nadat jy die R4000 betaal het ons het geen bewys nie so as jul daai geld vat het ons niks bewys nie ek het ook gelees dat jul vat die geld mense kry nie hul voertuig nie en as jul refund dan refund jul net R1500 en ook gelees dat na jul die R4000 vat dan kom jul met jy moet deposito betaal van R17000 ek dink net as die waar is dat jul jul kliente op wit en swart gerus stel want in SA is daar baie ******** wat gee hart het wat hul doen aan ander nie. Verklaar net vir my die reviews asb. [02/18, 08:27] Yycp Cars: Enige besigheid het slegte rewiews asb neem dit ook in ag nie alle kliente is altyt happy nie soos ek se hoofkantoor Sal in ****ak met u wees [02/18, 08:31] Jana Vd Walt: Ek stuur vir jou die reviews en as jy dit lees sou jy nie ook wonder nie ek wil net eerlikheid he [02/18, 08:50] Yycp Cars: Beslis maar ons is nie n **** nie [02/18, 08:52] Jana Vd Walt: Oky vertrou julle hoelank gaan ons wag vir hoofkantoor om ons te ****ak en teminste op wit en swart ons gerus te stel dis al wat ek vra ek dink nie dis veel gevra nie. [02/18, 08:53] Jana Vd Walt: Voor die R4000 af gaan wil ek net op wit en swart sien wat ek kry en n datum wanneer hoop jy verstaan. [02/18, 08:55] Yycp Cars: Ek ****ak gou hoofkantoor vir jou [02/18, 08:57] Jana Vd Walt: Baie dankie ek wil net op wit en swart weet wat ons kan kry en as R4000 betaal is wanneer ons die voertuig sal ontvang groot asb en dat daar geen verdere deposito gaan wees. [02/23, 15:13] Jana Vd Walt: Goeie dag ek het nogsteeds niks gehoor van jul Hoofkantoor af nie nogsteeds nie op wit en swart dat ek goed gekeur is en dat ek wel n bakkie van jul sal af kry nie ek soek gaar n bewys op papier. Groete Chris *** [02/24, 08:48] Jana Vd Walt: Goeie more ek gaan vandag daai geld terug trek en ook my review gee oor julle.

0
Replies (0)