EM
Erika M
1 reviews | Active since Jun 2017
08 Oct 2019, 08:42
YUPPIE PUPPY DOG BOUTIQUE & SPA (Queenswood)
Beste diens, beste prys, vriendelike personeel, my twee yorkies gaan net na hierdie mense toe, nog nie een keer raak geskeer, of seer gemaak nie, my woefies word met soveel liefde behandel, ek beveel hulle ten sterkste aan. Volgens my, is hulle die beste Dog Spa in Pretoria! www.yuppiepuppy.co.za hulle is baie professioneel, en laat jou en jou diere "tuis" voel, terwyl liefies hulle "treatment" kry, kan ma lekker ontspan by Spur of enige eet plek!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)