KE
Kobus E

1 reviews | Active since Jul 2024

24 Jul 2024, 17:26

Ek wil graag my waardering uitspreek

Ek wil graag my waardering uitspreek vir die uitstekende diens wat ek van YOUR SOLAR SA ontvang het, tydens die installasie van my sonkragstelsel.

Die hele proses van die aanvanklike konsultasie tot die finale installasie, was professioneel en doeltreffend.

Julle span was vriendelik, kundig, en het alle vrae met geduld beantwoord. Ek is baie tevrede met die kwaliteit van die werk en die stelsel werk uitstekend. Dankie vir die uitstekende diens!

Groete Kobus Els.

0
Replies (2)
KE
Kobus E's update24 Jul 2024, 17:28
Reviewer Update
Hi Kobus.

Dankie vir jou uiystekende verwysing. Dit was n groot vooreg om jou en jou familie by te staan met julle son sonkrag benodighede.

Welkom in die familie Else's

Groete
Marius
Your Solar SA
Your Solar SA's reply24 Jul 2024, 18:02
Official
Hi Kobus.

Dankie vir jou uitstekende verwysing. Dit was n groot vooreg om jou en jou familie by te staan met julle son sonkrag benodighede.

Welkom in die familie Else's

Groete 
Marius