FC
Fizihefegac C

1 reviews | Active since Sept 2026

15 Sept 2026, 18:50

Weird, geen history

Vir 'n newbie is alles nogal ok. EFT werk sonder issues, geld was sommer dadelik in my balans. Het baie vinnig geregistreer. Begin met klein bets op PSL, bets gaan nog nie in nie maar die odds is akkuraat. Verder dis als baie lekker en easy om uit te figure hoe om te bet, maar ek kon weird genoeg nie my bet history kry

0
Replies (0)