KG
Kerry G

1 reviews | Active since Apr 2026

21 Apr 2026, 13:58

Vinnig uitgesorteer

Een keer het my deposito nie deurgegaan nie, toe skryf ek in die chat. Hulle het so binne 5 min geantwoord en vinnig uitgesorteer. Geld was sommer dadelik in my rekening, dankie!

0
Replies (1)
Yesplay
Yesplay's reply22 Apr 2026, 12:49
Official
Hello.

Dankie dat jy jou ervaring met ons deel. Ons is bly dat alles vinnig uitgesorteer is en dat die geld dadelik in jou rekening was.

Regards,
YesPlay Team