LN
Lehinozidit N

1 reviews | Active since Oct 2026

15 Oct 2026, 23:11

Support verduidelik

Het twee withdrawal requests op dieselfde dag ingesit. Albei deur ozow. Die eerste withdrawal was groter en het toe later as die t****e een gekom. Die t****e een was kleiner maar was binne 4 ure daar. Het vir support gevra wat aangaan? Hulle sê dis omdat groot withdrawals eers deur ***** checks gaan..

0
Replies (0)