ON
Ogeducah N
1 reviews | Active since Sept 2026
16 Sept 2026, 01:31
Support het verbeter
Toe ek in 2019 net geregistreer het, moes jy maklik 'n week wag vir withdrawals, nou wag ek max 3 dae dis lekker hey. En ek onthou support was basically nutteloos, maar nou fix die ouens enige issue. As daar een of ander technical fout was wat jou winnings of game beïnvloed het gee hulle sommer 'n bonus ook. Loyaliteit hier is op n ander level
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)