RG
Ruan G
1 reviews | Active since Sept 2026
07 Sept 2026, 13:30
Smooth live, nice wins
Ek speel nogal baie hier op die slots. Alles werk lekker in daai opsig, kry nou en dan nice payouts al het ek soms droë tye waar ek niks wen nie. Wat my ook baie getrek het is die live-casino hier.Dis regtig kief en gee nogal 'n lekker vibe terwyl jy speel. Alles loop smooth, geen vashaak of delays as die game aan is nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)