GD
Gupirevom D
1 reviews | Active since Nov 2026
14 Nov 2026, 14:52
Mens moet stress
Weer 'n groot win en weer 2 keer agtermekaar *** verification. Dis besig om 'n absolute hel te raak as julle dit doen. Dis stresvol en laat mens dink die casino kan enige tyd besluit om jou winnings nie uit te betaal oor een of ander verskoning. Ja nee, die geld het uiteindelik uitgepay maar mens moet heeltyd stress daaroor.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)