HS
Henry S

1 reviews | Active since May 2026

28 May 2026, 16:51

Geen save

Goeie platform, support antwoord vinnig en baie beleefd. Slots laai lekker vinnig en live casino werk sonder delay. Die enigste ding wat my bietjie pla is dat jy nie jou gunsteling bet in roulette kan save nie. Elke keer tik ek die bedrag weer in al is dit amper altyd dieselfde

0
Replies (1)
Yesplay
Yesplay's reply28 May 2026, 17:25
Official
Hello
Dankie vir jou terugvoer. Vinnige en beleefde ondersteuning asook vinnige spel laai is die standaard. Die roulette weddenskap word nie outomaties gestoor nie weens veiligheidsprotokolle.
Regards
YesPlay Team

Best regards,