SM
Steve M

1 reviews | Active since Sept 2026

03 Sept 2026, 12:10

Fix die withdrawals

Oor die algemeen is alles ok, julle app is actually lekker en ek hou baie daarvan. Baie gemaklik en nice om te gebruik. Maar julle moet regtig iets doen met withdrawals. Ek cashout heeltyd en dis altyd onduidelik wanneer die geld gaan wys. Volgens my stats het geld nog nooit binne paar ure in my rekening gekom nie, ek wag elke keer paar dae. En support kan amper nooit sê wanneer die funds gaan land nie. Die ouens by support weet dit of glad nie, of hulle reply net vir ure lank niks.

0
Replies (1)
Yesplay
Yesplay's reply04 Sept 2026, 13:56
Official
Hello,

Thank you for your feedback. We are glad you enjoy using our mobile app, and we take your comments regarding withdrawal processing speeds and support communication parameters seriously.

Regards,YesPlay Team