AN
Andile N
1 reviews | Active since Aug 2026
27 Aug 2026, 18:28
Bietjie bang maar alles betroubaar
Ek's nog bietjie bang om groot bedrae hier te withdraw, maar tot nou voel alles betroubaar. Support is goed, ek het daarvan gehou dat hulle soos regte mense antwoord en nie soos bots nie. Het 3 dae gewag vir die payout, toe skryf ek op die chat en hulle verduidelik dis vir security checks. Ja nee, die ouens het nie gelieg nie. Moes net bietjie wag eintlik Die geld het toe sonder issues in my wallet geland.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)