MR
Mari R

1 reviews | Active since Sept 2026

02 Sept 2026, 09:19

App maak die game

Ek bet my hele lewe lank net op tennis want ek wil nie op goed bet waarvan ek niks weet nie. Dis lekker om hier op tennis te bet, daar's altyd games en die odds is altyd bakgat. Alles is ook maklik om te gebruik! gelukkig het die ouens 'n app, baie betting sites werk net met 'n mobile site en dis rerig annoying

0
Replies (1)
Yesplay
Yesplay's reply04 Sept 2026, 13:55
Official
Hello,

Thank you for your feedback. We are glad to hear that you enjoy our tennis coverage, competitive odds, and the convenience of using our official mobile app.

Regards,YesPlay Team