WN
Willem N
1 reviews | Active since Sept 2026
06 Sept 2026, 16:35
24 uur is te lank
Dis okay. Speel nog nie lank hier nie en was nogal verbaas toe ek 'n invite kry om 'n review te los. Dalk wil die ouens regtig my opinie hoor. Hier is 'n bookmaker en casino, ek bet op altwee met een account. Dis baie handig. Maar met withdrawals vat dit partykeer tot 24 uur voor hulle uitbetaal en daaivan hou ek nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)