RG
Rina G

1 reviews | Active since Nov 2018

24 Nov 2018, 21:26

Brouwerk

Die bouer se werk is power. Hy moet sy foute kom regstel voor die bou inspekteur i goedkeurings sertifikaat kan uitreik. Nou ignoreer hy my boodskappe. Wat kan/moet ek doen!!!

0
Replies (0)