TS
Tiaan S
1 reviews | Active since Jul 2022
09 Jul 2022, 16:47
Bevange / Amazing
Manne manne manne. Dit was uitsteken. Julle mag maar. Nie gedink ons troue sou druk tot 4:30 die oggend nie ðŸ˜ðŸ˜±ðŸ«£. Dit was wild. Maar dit was professional. -net tot 2 uur die oggend🤣 toe ruk dit hanne uit. Die DJ was blerrie goed op daardie decks. Goeie werk Jandré en jou spannetjie. Sien julle weer by die Sitrusfees of Oppitrack festival. Voorspoed.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)