CH
Candice H
1 reviews | Active since Mar 2016
07 Mar 2016, 12:48
Onbeskof!!
Aan die lang wit kop mannetjie en sy maaitjie wat Saterdag 5 Maart by die bogenoemde winkel gewerk het, ek kan wel nie vlot engels praat nie, maar dit is kliente soos ek wat jou salaris betaal. Jou arrogante houding was genoeg om vir my duidelik te wys dat Matrix weer my besigheid verdien.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)