DR
Donovan Re'foy
1 reviews | Active since Aug 2022
21 Aug 2022, 14:14
Goeie diens
Dankie aan Johan. Goeie diens gekry. Kan staat maak op hulle. Ken darm di persoon en weet in wie se hande dit is en wat daarna kyk. Ek kannie di selfde se vir dropbox nie. Het hul gebruik al di afgelope 4jaar en ken net niemand daar nie,weetnie waar my data gestoor isnie en het begin sukkel om diens uit hul te kry.So bly ek het begin soek en op xectagroup af gekom. Maatskappy in Heidelberg
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)