bB
britz B
1 reviews | Active since Feb 2017
02 Feb 2017, 12:57
iStore Card.
<p>Ek het twee en half maande gelede aansoek gedoen vir 'n iStore Card. Ek is dadelik aanvaar, en moes net my bankstate voorsien. Ek het alles voorsien soos aangevra, en daarna het die elende begin. Ek het 'n verwysingsnommer 1c-j8lv5 gekry. Daarna was daar vele e-posse van iStore Card wat telkens belowe het dat my kaart binne-kort by my sou wees, maar tot vandag was daar nog geen reaksie van hulle nie. Help asb.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)