P
Petrus

1 reviews | Active since Aug 2026

21 Aug 2026, 18:04

Vinnig en viendelike diens

Vinnig en viendelike diens.Personeel was altyd gereed met raad en hulp.Drywer en het die kar skoon en netjies af gelewer.Baie gelukkig met die kar.

0
Replies (1)
WP Motors
WP Motors's reply21 Aug 2026, 18:44
Official
 Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! 😊 Ons is baie bly om te hoor dat u vinnige en vriendelike diens ontvang het en dat ons span altyd bereid was om te help. Geniet u nuwe motor en baie veilige kilometers! 🚗⭐