AB
Alma B
1 reviews | Active since Jan 2022
13 Jan 2022, 19:37
Woolworths
Ek het 'n pak "prawn meat "by Woolies gekoop, as 'n bederf in die Kerstyd. Ek het die aanwysings noukeurig gevol, dit ontdooi en die oortollige water uitgegooi. Dit in botter in 'n pan gesit en groot was my teleurstelling toe die pragtige skoon prawns verander het in miniatuur shrimps. Nogal ingevoer uit Vietnam. Nee Woolies, kry 'n ander vers******! Word die prawns nou ook al opgeplomp met water, soos sommige hoenders?
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)