NT
Nadia T

1 reviews | Active since Feb 2016

14 Mar 2017, 13:11

Uiters slegte diens...

<p>Kan nie glo hoe sleg is die diens wat mens by The Grove Woolworth kry nie. Hulle wil nie mens n kaaet gee nie, want ek het nie n ID by my nie dis gesteel en is seker die enigste plek wat nie n bestuurslisensie aanvaar nie. En al hoe meet mens probeer sê dis gesteel en het nie een hoe ongeskikter raak hulle en trek net hul skouers op. Dink dis baie slegte diens.</p>

0
Replies (0)