CD
Chantelle D

1 reviews | Active since Aug 2015

23 Jan 2018, 08:44

Swakste diens ooit!!

Ek het nog nooit sulke swak diens in my lewe ontvang nie!! Ons as 'n besigheid bestel hemde vir ons personeel vir werks drag..... ons het laas jaar vir die eerste keer by woolworths bestel en die diens was oraait gewees, ook lank gewag dat mense terug kom na my, maar die jaar is dit iets anders!!

Charmaine October is die vrou met wie ek werk by julle tak in Worcester Mountain Mill Mall.... ek weet nie of sy werk en of sy heeltyd op verlof is nie.... ek het by julle ons hemde voor die 20ste Desember bestel.... sy het laat weet hulle wag vir 1 hemp van die Paarl tak af!! dis vandag die 23ste Januarie 2018 en ek wag nogsteeds dat sy vir my enige iets laat weet van die hemp, elke keer se sy sy gaan terug kom!! maar vandag is ek nou net mooi keel vol vir die diens, want my base klim in my keelgat af oor die hemde so lank vat van die personeel!!! nou verduidelik gou vir my sy se sy kan nie die hemp op****r of hoor waat dit trek van die Paarl tak af nie, nou hoe kan mens nie dit doen nie????? ek verstaan dit glad nie.

Sy is besig om Woolworths 'n bitter slegte naam te gee en dat julle bekend staan by ons besigheid as bitter swak diens!! Woolworths is hierdie groot naam en groot winkels met net altyd die beste!! kyk bietjie na julle personeel asb want so kan mens nie aangaan nie.

dankie

Groete Chantelle van Dyk

0
Replies (0)