GD
Gawie D

1 reviews | Active since Sept 2011

30 Jan 2015, 12:41

Swak kliente diens

Woolworths dreig my oor n 30 dae rekening,as ek die nommer s***el ***,kan niemand my in Afrikaans help.Die foon word net in oor neergegooi.
Wat n swak diens,so aanvaar julle almal se geld maar as n taal by kom dan weier julle om te praat of te help.

Dit is uiters on van pas,en so blaas julle ook rassime aan in julle beleid,skokkend!!!

Dit is jammer dat maatskappye soos julle sulke swak,beleid voorstaan en burgers in die land misbruik vir julle selfsugtige geld honger. Wat van die volgende persoon,Seshoto,Zoeloe,Xhosa,Kleurling,Brit,Hollander ens.

Julle beledig die afrikaner en my mede landsburgers in ander kulture en tale!!
Stel julle saak reg of erken openlik julle beleid!

0
Replies (0)