AG
Annette G

1 reviews | Active since Apr 2015

11 Jan 2016, 18:13

Swak diens

Nadat ek n toppie wat swak gestik was, omgeruil is, het WOOLWORTHS Oudtshoorn vir my moeite gedoen en weer dieselfde toppie (Wrap Front Step Hem Top) by Woolworths George opge****r. Ek het bygestaan terwyl hulle gebel het en ek het gevra dat die toppie na Knysna Woolworths gestuur moes word aangesien my dogter daar werk.<br> Op Sondag 3 Januarie het ons George toe gery en ek het by Woolworths gaan vra na die toppie, maar is meegedeel dat dit reeds na Knysna gestuur is.<br> Op Donderdag 7 Januarie het ek George Woolworths telefonies ge****ak, en Ursula het bevestig dat die dame in die stoor se die toppie is nog daar, maar dat dit dieselfde middag Knysna toe gestuur sal word.<br> Maandag 11 Januarie het my dogter weer George Woolworths gebel. Hierdie keer is gese dat hulle nooit so n aanvraag vanaf Oudtshoorn gekry het nie

0
Replies (0)