BB
Barenda B

1 reviews | Active since Jul 2019

16 Jul 2019, 10:16

Swak diens

Het het al meer as 30 jaar n rekening by Woolies. Maar regtig woolworths Welkom is uiters swak. Ek het 3 weke terug n baadtjie daar bestel. Die volgende dag bel hul my man en se nee hul het n fout gemaak hul kry ni die baadtjie ni. Ek bel op my onkostes en toe werk n ander dame weer met my en belowe sy sal die baadtjie kry waarna sy my bel en se sy het 2 gekry waar die 1 ste vrou gekry het en toe weer ni gekry het ni. Dit was die 26 ste Junie. Gaan gister in dis 40km van my af net om te hoor biemand weet ni van my baadtjie die dame wat my gebel het kry dit ni op tekenaar ni niks. Dan se hul nee die een het dit gedoen en sy is besig dan kom ander een en se sy sy is al huistoe. Asb iemand sort my probleem uit of ek sluit my rekening by julle.

0
Replies (0)