1 reviews | Active since Dec 2018
Slegte diens
Woolworths Jacaranda Sentrum Ek het bra's as n geskenk gekry. Dit nis nie die regte groote nie. Ek het die winkel ges***el om te vra of ek dit kan omruil. Dit het nog die labels aan. Die dame het gese ek kan die kom omruil. Ry vandag al die pad na die winkel. Word begroet deur baie onvriendelike personeel. Ek word meegedeel ek kan dit nie omruil nie want dit is nie in die die plastiek sak nie. Nerens op die verpakking staan jy mort dit bere nie.. en dit was n geskenk wat ek gekry het. Ek het die klagte probeer aangee by die hoofkantoor is netso onbehulpsaam doos die personerl in die winkel En dan is dit nie al nie. Ek het n jaar gelede met my dogter se afstrewe haar doodsertifikaat en al die nodige dokument gaan inhandig by Woolworths Jacaranda sentrum want jy kan nie die dokumente mail vir woolworths nie. Dit moet persoonlik ingeha dig word. Gister kry n dagvaardiging van woolworths vir haar rekening. So die personeel van Jacarande het besluit dit is nie belangrik genoeg om die dokumente na die regte departument te stuur nie. Hulle kan maar daar winkel toemaak soos die res van die winkels in die sentrum. Hulle diens en naverkope diens is pateties sal hulle vir niemand aanbeveel nie.
