1 reviews | Active since Oct 2018
Baie dankie aan Woolworths vir hulle puik diens. Ek koop vandag weer Soos al die vorige jare my dogter se skoene daar.Dit kos R430.00.
Hulle kan nie die nommer van die skoene op hulle stelsel kry nie. Met ander woorde daardie paar skoene was seker nie ingelees nie.Ons het toe die skoene verniet gekry. Ek kon dit nie glo nie. Baie dankie Woolworths.Ek is nou sommer bly dat ek julle nog elke jaar onersteun.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.