1 reviews | Active since Jun 2015
Returning of goods
Ek het n kledingstuk by die Vaal Mall aangekoop die 27ste Februarie 2016. Omrede ek in Roodepoort bly wou ek die kledingstuk omruil vir n kleiner grootte. Die dame by Westgate het my ingelig dat ek Vaal Mall toe moet ry om dit om te ruil. Die kledingstuk het R190.00 gekos en is nou op af**** teen R133.00. Daarna het sy ook gese hul gaan dit dan net vir die bedrag van R133.00 kan omruil. Ek kan nie verstaan hoe dit werk nie. In die verlede kon en my Woolworths kaart krap en hul kon optel wat ek aangekoop het, datum, tyd, plek. Duidelik was dit net vir haar te veel moeite om haar werk te doen. Niu sit ek met n kledingstuk wat ek nie kan gebruik nie en n vers****** wat net nie hulle werk kan doen nie. Ek wil n oplossing vir hierdie probleem he en graag terugvoering van Woolworths om dit op te los.
