1 reviews | Active since May 2016
koop een blaarslaai,betaal vir 2 blaarslaaie
<p>ek eht sondag tussen 1-2uur by Wonderboom Junction Woolworths paar goedjies vir slaai vir my dogter gekoop toe ek my kleindogter by die Spur daar naby gaan haal het na n verjaarsdag partytjie. Ek was haastig en nie opgelet dat die blaarslaai 2x gelui is nie. ek het een houer feta kaas, 2 komkommers en een blaarslaai gekoop en toe ek die strokie en goeder vir my dogter gee, het sy gesien dat die blaarslaai 2x gelui is. Ek sal meer petrol uitry na die tak om die fout reg te stel,en sal hul my glo? ek kom te laat in die week by die huis om nog spesiaal na die tak te ry om dit reg te stel. ek het die kwitansie en die foto van die goedere gekoop. sal dit moontlik wees om vir my n koepon via my foon te gee vir die ekstra blaarslaai waarvoor ek betaal het en nie gekoop het nie </p>
