mE
marieta E

1 reviews | Active since Apr 2011

15 Aug 2017, 13:20

Jean verkeerd gelable

Ek het 3 jeans gekoop by woolworths in die somerser mall.Toe ek by huis kom toe sny en so wat ek altyd dit doen en dit is die lable agter in die broek.Die rede hiervoor is dat ek rug operasie gehad het en die lable maak my baie seer op die wond. Twee weke terug trek ek die ander nuwe jean aan of probeer altans.Die jean is gemerk 16 so dit moet pas want die ander twee pas.Nee dis pas glad nie.Dis definitief nie n no 16 nie.Ek vra toe vir Warren wat bestuurder is maar nie baie behulpsaam nie of hulle vir my n ander jean kan gee .Nee hulle wil die die strokie agter in die broek sien .My magtig wat is dit nou om vir my n regte no 16 te gee hulle sal nie arm word nie net n gelukkige klant he.maar warren maak m moerse issue daarvan en stuur my van bakpoort na stuurpoort toe. Ek hoop julle kan my help

0
Replies (0)