TE
Tina E
1 reviews | Active since Aug 2018
08 Apr 2021, 12:42
Wondercoat
Ek het al voorheen skrywe gerig oor swak diens te Bronkhorstspruit. Ons huis in Pretoria is in 2017 deur dieselfde firma gedoen, en die huis het ook pleister barste en die verf kom af. Na vele skrywes en fotos wat ek aangestuur het , het ek nog steeds geen antwoord ontvang nie. Niemand, nie eers van die "sales" afdeling is daar terugvoer nie. Weereens sal ek die firma geensins aanbeveel nie. Sou iemand se huis gedoen is wag 'n paar jaar dan praat ons weer. Dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)