TE
Tina E
1 reviews | Active since Aug 2018
16 Sept 2020, 08:05
Wonder Coat - swak diens
Ons het op Bronkhorstspruit op ons huis laat werk wat baie geld gekos het. Dit het omtrent 2 jaar geduur om aksie van hulle kant af te kry. Nou het hulle allerhande verskonings en vra ons Weer 'n enorme bedrag om nou die herstelwerk te doen en om barste weer reg te maak, Dit is geld wat ons nie het nie Ons sal hul beslis nie aanbeveel nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)