..
. .
1 reviews | Active since Sept 2022
07 Sept 2022, 15:01
Diens???
Het oor die naweek by die ene gastehuis oorgebly. Vorige keer het ek baie goeie diens ontvang. Die keer was daar geen chocolates op die bed, geen wegneem sepies of sjampoo nie. Die gastehuis sluit in 3 etes. Was baie teleurgesteld to die middag en aand ete dieselfde was. Ontbyt sou blykbaar net eiers op toast gewees het, daar was nie eers tamatie sous beskikbaar nie! Wel buiten al die klein klagtes het ek baie lekker met die eienaar gekuier! Sal my weer sien al gee ek 'n "1 star"!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)