PO
Petrus O
1 reviews | Active since Jul 2018
17 Jan 2019, 14:36
Diens
Dis n maatskappy wat net my geld vat en ni ons as kliente help om wifi reg te kry. Bel en hulle antwoord ni eers. Na 3 maande wat diens ni van beste was word daar nu gese hulle refund ni. Dit is n skande om hard verdiende geld te verloor.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)