YVDM
Yolandi Van Der Merwe

1 reviews | Active since Feb 2022

01 Feb 2022, 17:18

WizeBooks Great Service

Baie Goeie Diens. Altyd geweet waar my bestelling was op enige gegewe tyd, en baie aangename kommunikasie.

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply02 Feb 2022, 17:25
Official
Hi Yolandi

Baie dankie vir die goeie terugvoer, so bly om te hoor ons goeie diens word so baie waardeer.