HM
Hugo M
1 reviews | Active since Apr 2021
14 Apr 2021, 09:54
Wize Books - Tops
My seun is besig met 1ste jaar studies aan Akademia. Ons het sy voorgeskrewe handboeke deur Wize Books bestel en ek is vol lof oor die hantering van bestellings asook die aflewering daarvan. Deurlopende kommunikasie verseker dat die kliënt op hoogte is van vordering en aflewerintstye. Welgedaan!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)