HB
Hermien B

1 reviews | Active since Jan 2022

13 Jan 2022, 20:53

Wize Books ongelooflike diens

Bestelling geplaas en betaal Maandag 13h05. Maandag 18h00 sms ontvang aflewering volgende dag. Aflewering van boeke sou binne 1 dag plaasgevind het. Ek was baie beindruk. Enigste probleem was dat aflewering buite werksdag sou wees en ek was nie beskikbaar. Ek het onmiddellik afleweings besigheid gebel en volgende dag was dit voor huistoe gaan tyd afgelewer soos dame vir my genoem het. Werklike goeie diens. Gevra vir terugvoering oor diens en voorstelle maak. Genoem net plek vir tye insit tydens bestelling. Baie dankie Wize Books. You rock!

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply14 Jan 2022, 07:29
Official
Hi Hermien

Ek wou net 'n oomblik neem om dankie te sê vir die wonderlike terugvoer wat jy gelewer het. Ek is so bly om te hoor dat jou pakkie afgelewer was sonder enige problem en dat jy die tye met die koerier maatskapy kon reg stel.