MJ
Mieke J
1 reviews | Active since Feb 2023
07 Feb 2023, 20:00
Wize Books is uitstekend!
Beste Wize Books
Baie dankie vir julle uitstekende diens! Ek is meer as tevrede. My bestelling het ek beter reg gekry die jaar as my eerste jaar wat ek bestel het en my boeke was spoedig by my. Ek en menige ander Akademia studente waardeer julle moeite en insette om ons studies vir ons makliker te maak.
Dankie vir julle harde werk en goeie organisering.
Vriendelike Groete Mieke Jacobs
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)