SGs
Sonique Gilardi sonique.gilardi
1 reviews | Active since Apr 2023
18 Apr 2023, 10:28
Wize Books
Goeie dag.
Dit was die t****e keer wat ek al n boek by julle moes bestel. Julle is wonderlik!
My eerste bestelling het ek gaan afhaal by Hatfield en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam met my navrae oor n kansellasie.
Julle webtuiste is maklik om te gebruik en is verstaanbaar. Ek sal julle altyd wil gebruilk!!
Ek is baie gelukkig met julle diens. Met alles van julle.
Groete Sonique
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)