SP
Stephan P
1 reviews | Active since Jan 2022
21 Jan 2022, 20:30
Wize Books en Akademia
Die diens wat gelewer word is PUIK hulle oortref hulself jaar na jaar. My boeke is altyd korrek, pryse is goed en die aflewering is vinnig. Ek gaan eerlik wees, ek is bietjie bang vir aanlyn aankope, maar met Wize Books voel ek veilig en tevrede. Ek kan eerlikwaar niks slegs sê van my ervaring by Wize Books nie. Baie dankie Wize Books. Stephan Pretorius LLB student by Akademia
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Wize Books's replyOfficial
25 Jan 2022, 16:08Hi Stephan
Ek wou net dankie sê vir die ongelooflike goeie terugvoer wat jy gegee het, ek is so bly dat ons jou opinie bietjie verander het rakende boeke aanlyn bestel. Hoop voorentoe dat jy ons kan vertrou vir al jou boek aankope.

Wize Books's reply25 Jan 2022, 16:08
Official
Hi Stephan