BB
Barbara B
1 reviews | Active since Jan 2022
24 Jan 2022, 22:16
Wize Books
Baie dankie Wize Books. Jul diens is uitstekend. Ek het selfs die boek gekry waarvoor ek gedink het ek sou wag. Die goeie wense nota en die suigstokkie, het sommer my dag ekstra spesiaal gemaak. Ek bêre my suigstokkies vir die eerste laatnag, as ek my notas moet opsom. Ek sal beslis julle verwys a.g.v jul goeie, flink en vriendelike diens. Baie dankie.*** Barbara Becker
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Wize Books's replyOfficial
25 Jan 2022, 15:44Hi Barbara
Ek wou net baie dankie sê vir jou besonderse terugvoer en dat jy die tyd geneem het om dit aan die publiek bloot te stel, dit is nie almal wat so gaaf is nie, so baie dankie, ek waardeer dit onsettend baie.

Wize Books's reply25 Jan 2022, 15:44
Official
Hi Barbara