SL
Sunette L

1 reviews | Active since Jan 2022

20 Jan 2022, 07:47

Wize Books

Wize Books span!

Julle diens is uitstekend!!!! Ek waardeer julle regtig baie!

Hou so aan!

Groete

Sunette van Lingen Akademia Student

0
Replies (1)
Wize Books
Wize Books's reply20 Jan 2022, 11:40
Official
Hi Sunette

Ek wou net weerens baie dankie sê vir die terugvoer wat jy gelos het, so bly om te hoor ons het nog 'n gelukkige Akademia student.