AU
Armand U

1 reviews | Active since Jan 2023

28 Jan 2023, 10:48

Wize Books - Diens uit die boonste rakke.

Wize Books se diens is uit die boonste rakke. Ek het GEEN klagtes nie. My boeke is bestyds afgelewer. Die briefie in die pakkie laat dit meer persoonlik voel. Ek is baie beïndruk met hulle. Ek gaan dié jaar by Akademia studeer. Die jaar het goed begin met my boeke wat ek betyds ontvang het. Ek sien uit na die jaar!

Armand

0
Replies (0)