DO
Dandri O
1 reviews | Active since Jan 2023
12 Jan 2023, 17:27
Wize Books - Diens
Ek is tans n student aan AKADEMIA en het vandag my handboeke, wat ek by Wize Books bestel het, ontvang. Baie dankie vir die uitstekende diens t.o.v. die vinnige aflewering van my handboeke.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)