AK
Anneme K

1 reviews | Active since Feb 2023

07 Feb 2023, 13:47

Wize Books

Ek is ń student by Akademia en sal graag weer van Wize books gebruik maak. Die Diens is puik! Ek was skaars 3 min daar toe is alles afgehandel en my boks in my hande! Baie dankie vir die goeie diens.

0
Replies (0)