SSs
Salomé Snyman salome.cedarpoint

1 reviews | Active since Feb 2023

21 Feb 2023, 11:59

Wize Books / Akademia

Baie dankie vir die vinnige aflewering van ons boeke, die diens was puik. Ek het per gewone eft betaal en omtrent binne 2 ure reeds 'n boodskap van Wize Books en Akademia ontvang wat betaling verifieer. Boeke was bestel op 13 Feb en ontvang op 14 Feb. Ongelooflik!

0
Replies (0)