MH
Melisande H
1 reviews | Active since Jan 2022
24 Jan 2022, 20:05
Wize Books / Akademia
Was baie maklik en vinnig gewees om by hulle boeke te koop. Verpakking is fantasties en almal was vriedelik. Plek waar ons dit optel is ook baie skoon. Dankie! / Was very easy and fast to order books by them. Packaging is amazing and everyone is friendly. Place where we got the books was very clean. Thank you!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Wize Books's replyOfficial
25 Jan 2022, 15:57Hi Melisande
Dit maak my hart so bly om die te lees. Ek kry nie altyd tyd om by alles uit te kom nie, maar om terugvoer soos die te lees, maak my so bly want dan weet ek dat alles nog net so goed afloop soos altyd en om te hoor van kliënte is altyd 'n seëning. So baie dankie vir alles.

Wize Books's reply25 Jan 2022, 15:57
Official
Hi Melisande