LK
Louise K
1 reviews | Active since Feb 2023
12 Feb 2023, 09:37
Wize boeks julle yster!
Ongelooflik tevrede met die vinnige effektiewe diens by Wize Books. Ek het absoluut geen stres t.o.v my voorraad bestel nie (behalwe natuurlike die koste van boeke!!). Ek weet presies wat aangaan, waar my boeke is wanneer ek dit sal ontvang en dit maak die lewe 'n bietjie makliker. Dankie vir die span!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)